Beheerliggaam 2024 – 2027
Beheerliggame van openbare skole het groot verantwoordelikhede ingevolge die Skolewet om skole op ‘n volhoubare wyse te bestuur.
Die beheerliggaam van Mullies wil egter nie net bestuur en instandhou nie, maar voortdurend innoveer, die belange van ons kinders op die hart dra en ons skool binne ‘n dinamies-veranderende onderwysomgewing gunstig bly posisioneer. Ons bekwame beheerliggaamslede doen dit gesamentlik as ‘n goed-funksionerende span & in hulle onderskeie portefeuljes soos hieronder uiteengesit.
Die beheerliggaam bestaan uit 11 lede. Die 11 lede bestaan uit ouerverteenwoordigers, verteenwoordigers van die onderwyspersoneel, nie-onderwyspersoneel en die hoof. Die is tot verdere kennisgewing `n tydelike indeling van beheerliggaamslede.

Willem Nel
Voorsitter

Johané van Niekerk
Verkose lid

Neline Lindes
Gekoöpteerde lid

Francois Bakkes
Onder-Voorsitter

Herman Byleveld
Skoolhoof

Paula vd Merwe
Gekoöpteerde lid

Dewald Joubert
Tesourier

Alwyn Burger
Adjunk-Hoof

Suzette Forrester
Sekretaresse

Louw Kruger
Verkose lid

Elsabé Joubert
Onderrig strategieë