Onderrigpersoneel
Kleuter Akademie Personeel

Paula van der Merwe
Kleuterskoolhoof, Beertjie-klas
Gunsteling aanhalings:
To laugh often and much; to win the respect of intelligent people and the affection of children; to earn the appreciation of honest critics and endure the betrayal of false friends; to appreciate the beauty; to find the best in others; to leave the world a bit better, whether by a healthy child, a garden patch Or a redeemed social condition; to know even one life has breathed easier because you have lived. This is to have succeeded!” ― Ralph Waldo Emerson
Stokperdjies:
Crossfit en lees.
Gunsteling lekkerny:
Braaibroodjies.
✉

Carné Eksteen
Vlinderklas
Gunsteling aanhalings:
“Gee jou lyf n lekker tyd” Elvis Blue
Stokperdjies:
Hou daarvan op Berg fiets te ry en aktief te bly.
Gunsteling lekkerny:
Rice Crispy Koekies.
✉

Liandi Grundlingh
Pouklas
Gunsteling aanhalings:
“It’s nice to be important, but it’s more important to be nice.”
Stokperdjies:
Sport.
Gunsteling lekkerny:
Wraps.
✉

Carike Durand
Gr.R Pikkewynklas
Gunsteling aanhalings:
“Challenges are what make life interesting and overcoming them is what makes life meaningful.” – Joshua Marine
Stokperdjies:
Om produkte uit leer te maak ~ soos babavellies en handsakke.
Gunsteling lekkerny:
Sushi.
✉

Jolandé Austin
Gr.R Hasieklas
Gunsteling aanhalings:
“Do your best and God will do the rest.”
Stokperdjies:
Lees, draf en koffie-kuiertjies saam met my hartsmense.
Gunsteling lekkerny:
Popcorn en lint sjokolade.
✉

Arné Prigge
Gr.R Bytjieklas
Gunsteling aanhalings:
“Ek is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.” Filippense 4:13
Stokperdjies:
Ek hou daarvan om kreatief te wees bv: skilder.
Gunsteling lekkerny:
Sjokolade.
✉
Graad 1 - 3 Personeel

Liezl van der Merwe
Gr.1 Graadhoof, Gr1.1
Gunsteling aanhalings:
“If you can dream it, you can do it.” Walt Disney. / “Unless someone like you cares a whole awful lot, nothing is going to get better. It’s not.” Dr. Seuss
Stokperdjies:
Om te ontspan met ‘n lekker nie-fiksie leesboek of om die kamp vuur te kuier in die bosveld saam met my gesin.
Gunsteling lekkerny:
Sally Williams Nougat of my ouma se appeltert!
✉

Sonet Els
Gr1.2
Gunsteling aanhalings:
“Bring blomme terwyl mense nog lewe.”
Stokperdjies:
Lees.
Gunsteling lekkerny:
Sjokolade.
✉

Erika Blake
Gr1.3
Gunsteling aanhalings:
“Do small things with great love.” Moeder Teresa
Stokperdjies:
Lees, stap en inkleur.
Gunsteling lekkerny:
Liqourice en altyd koffie!
✉

Nicolene Jacobs
Gr2.1
Gunsteling aanhalings:
“God gave you those dreams for a reason. Trust Him.”
Stokperdjies:
Oefen.
Gunsteling lekkerny:
Droëwors en Biltong.
✉

Odette van Rooyen
Departementshoof GSF, Gr2.2
Gunsteling aanhalings:
“Faith over fear”
Stokperdjies:
Boek lees.
Gunsteling lekkerny:
Muffins.
✉

Erna Breedt
Gr.2 Graadhoof, Gr2.3
Gunsteling aanhalings:
“Alles gebeur vir ‘n rede en ‘n doel. Ons moet net vertrou en glo.”
Stokperdjies:
Jag.
Gunsteling lekkerny:
Lemon meringue koek.
✉

Christelle Cornelissen
Gr.3 Graadhoof, Gr3.1
Gunsteling aanhalings:
“Enjoy the little things in life for one day you may look back and realize they were the big things.”
Stokperdjies:
Hiking
Gunsteling lekkerny:
PicknPay Donuts & Ferrero Rocher’s
✉

Chantelle Dempers
Gr3.2
Gunsteling aanhalings:
“Leef altyd jou lewe voluit asof dit jou laaste dag is.”
Stokperdjies:
Fotografie.
Gunsteling lekkerny:
Sjokolade.
✉

Chantelle Lombaard
Gr3.3
Gunsteling aanhalings:
“Blom waar jy geplant is deur God.”
Stokperdjies:
Ek geniet dit om tyd saam met my geliefdes te spandeer. Ek gaan stap ook graag met my hondjies. Ek hou ook daarvan om te oefen (spesifiek draf in die natuur).
Gunsteling lekkerny:
Sjokolade (enige een sonder neute) 🙂
✉

Elmien Kruger
Akademiese Assistent GSF
Gunsteling aanhalings:
“We cannot always choose the music life plays, but we can choose how we dance to it !”
Stokperdjies:
Boek lees.
Gunsteling lekkerny:
Dougnuts en ‘n lekker koppie koffie 🙂 .
✉

Linette Müller
Akademiese Assistent GSF
Gunsteling aanhalings:
“I have lived a thousand lives and I have loved a thousand loves. I’ve walked on distant worlds and seen the end of time, because I read.”- George R.R. Martin
Stokperdjies:
Om fantasie verhale te lees.
Gunsteling lekkerny:
Donker sjokolade.
✉
Graad 4 - 7 Personeel

Elsabé Joubert
Departementshoof - ISF, Gr.4 Wiskunde
Gunsteling aanhalings:
“Geluk is ‘n keuse. Wanneer jy soggens opstaan kan jy kies om ongelukkig te wees en te kla oor alles wat jy nie het nie, of jy kan kies om gelukkig en dankbaar te wees vir alles wat jy het.”
Stokperdjies:
Om tyd met hartsmense te spandeer.
Gunsteling lekkerny:
Gebakte kaaskoek.
✉

René Schutte
Gr.4 Graadhoof, Gr.4 Afrikaans, PSW & Visuele Kunste
Gunsteling aanhalings:
“Have courage and be kind.”
Stokperdjies:
Parkrun & om met my hondjies te gaan stap.
Gunsteling lekkerny:
Dark chocolate.
✉

Leani Meintjes
Vakhoof NT, Gr.4 NT,SW & BK
Gunsteling aanhalings:
“Children must be taught how to think, not what to think.” Margaret Mead
Stokperdjies:
Lees.
Gunsteling lekkerny:
Sally Williams Nougat.
✉

Chané Nothnagel
Vakhoof Engels, Gr.5 & 6 Engels
Gunsteling aanhalings:
“There is nothing negative about being positive”
Stokperdjies:
Enige iets kreatief te maak of te ontwerp.
Gunsteling lekkerny:
Lindt sjokolade en koffie.
✉

Duncan Haywood
Gr.5 Engels, NT, BK & Kodika
Gunsteling aanhalings:
“Shoot for the moon and if you miss you are among the stars.”
Stokperdjies:
Visvang / Gym.
Gunsteling lekkerny:
Skaaptjops en beeshaas.
✉

Dewan Helm
Gr.5 Wiskunde & Uitvoerende Kunste
Gunsteling aanhalings:
“Jy nodig net n fonk om n vuur te begin.”
Stokperdjies:
Visvang / SCUBA.
Gunsteling lekkerny:
Biltong.
✉

Neline Lindes
Departementshoof - SF, Gr.5 SW & Visuele Kunste
Gunsteling aanhalings:
“Love until it hurts.”
Stokperdjies:
Skilder, bak & fliek.
Gunsteling lekkerny:
Sjokolade en biltong.
✉

Deoné Terblanche
Gr.6 Graadhoof , Gr.6 Afrikaans & PSW
Gunsteling aanhalings:
“Hoogste bome vang die meeste wind…”
Stokperdjies:
Tans nog opsoek na een…
Gunsteling lekkerny:
Turkse Lekkers (“Turkish Delight”).
✉

Anna-Marie Swart
Gr.4 Engels, Gr.5 Afrikaans & Uitvoerende Kunste
Gunsteling aanhalings:
“Nooit te oud om te leer nie.”
Stokperdjies:
Lees & Stap.
Gunsteling lekkerny:
Souttert.
✉

Jaques Oosthuyzen
Gr.4 & 5 PSW, Gr.5 NT
Gunsteling aanhalings:
“Hard work beats talent, when talent doesn’t work hard.”
Stokperdjies:
Sport en buite lewe.
Gunsteling lekkerny:
Crème brûlèe.
✉

Stefany Mouton
Vakhoof Wiskunde, Gr.6 Wiskunde & Uitvoerende Kunste
Gunsteling aanhalings:
Dit maak nie saak waar jy jouself bevind nie, solank jy presies is waar God jou wil he. Saam met Hom maak alles sin. Hebrews 13:8
Stokperdjies:
Slaap en Jag.
Gunsteling lekkerny:
Biltong.
✉

Nandi Jansen van Vuuren
Gr.7 Graadhoof, Gr.4 & 7 Wiskunde & Kultuurorganiseerder
Gunsteling aanhalings:
“Die lewe is ‘n avontuur. Leef asof dit ‘n avontuur is.”
Stokperdjies:
WISKUNDE, Verf, stap, enigiets wat nuut/lekker/opwindend is, inkopies doen.
Gunsteling lekkerny:
SJOKOLADE!
✉

Leandrie Jansen van Vuuren
Vakhoof NT & NW, Gr.7 Engels & NT
Gunsteling aanhalings:
“Sukses is die somtotaal van al jou klein pogings bymekaar getel.”
Stokperdjies:
Hou van lees en om te gaan stap saam met vriende.
Gunsteling lekkerny:
Enige lekker soet ding. Veral ‘n sjokolade.
✉

Jaco Groenewald
Vakhoof Teg & Kodika, Gr.6 Visuele Kunste & NT, Gr.7 PSW, Gr.6 & 7 Kodika
Gunsteling aanhalings:
“Life is a journey.”
Stokperdjies:
Musiek editing.
Gunsteling lekkerny:
Biltong & Pizza.
✉

Herman Byleveld
Skoolhoof & Gr.7 EBW
Gunsteling aanhalings:
Not everybody in your circle is in your corner.
Stokperdjies:
Sport & lees.
Gunsteling lekkerny:
Vrugte.
✉

Alwyn Burger
Adjunkhoof, Gr.7 Tegnologie, Gr.4 Kodika & Rugby organiseerder
Gunsteling aanhalings:
“Om iemand anders se kers dood te blaas, gaan nie joune helderder laat skyn nie.”
“Dis die klein dingetjies wat saakmaak.”
“Ons is gemaak om spore te los.”
Stokperdjies:
Kamp, Gholf, Braai.
Gunsteling lekkerny:
Biltong, Droëwors en Potjiekos.
✉

Lindy Phaal
Vakhoof Afrikaans, Gr.7 Afrikaans & Visuele Kunste, Beeld & Bemarking
Gunsteling aanhalings:
“Fortune favors the bold.” Virgil & “Creativity is intelligence having fun.” Albert Einstein
Stokperdjies:
Ek is mal oor lees en skryf graag gedigte.
Gunsteling lekkerny:
Beslis outydse jam-tertjies! En sjokolade.
✉

Wian Jordaan
Akademiese Assistent
Gunsteling aanhalings:
“a Man may conquer a million men in battle, but one who conquers himself is indeed the greatest of conquerors.”
Stokperdjies:
Rugby, Krieket & paddle.
Gunsteling lekkerny:
KFC.
✉
SBST Personeel

Sonia Swanepoel
Remediërende onderrig & SBST
Gunsteling aanhalings:
“Weet altyd waar jou hulp vandaan kom.”
Stokperdjies:
Lees.
Gunsteling lekkerny:
Biltong, Turkish Delight.
✉

Chani Mouton
SBST & Gr.4 Engels, Gr.4 Uitvoerende kunste & Gr.7 Musiek
Gunsteling aanhalings:
“Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygvoeg word.” Matteus 6:33
Stokperdjies:
Lees.
Gunsteling lekkerny:
Sjokoladekoek.
✉

Tersia Pretorius
Gr.1 - 7 Lees & SBST
Gunsteling aanhalings:
“Be kind to everyone, you don’t know what they are going through.”
Stokperdjies:
Lees & gemeenskapswerk.
Gunsteling lekkerny:
Wortelkoek & roomys.
✉

Ruben Louw
SBST Assistent
Gunsteling aanhalings:
Joshua 1:9 “Wees sterk en dapper want die Here is saam met jou oral waar jy gaan.”
Stokperdjies:
Draf, rotsklim en enige iets wat met rugby te doen het.
Gunsteling lekkerny:
Rooi Lindt sjokolade.
✉
Kontak ons
Hoek van Hendrik Potgieter en R28
Muldersdrif, Krugersdorp, Gauteng
011 662 1929 · admin@mullies.net