Mullies Herwin!
Alle PLASTIEK, BLIKKIES en PAPIER word elke Vrydagoggend tussen 07:10 en 07:30 , reeds uitgesorteer, skool-toe gebring.
Maandelikse wenners word in die Mullie Meule aangekondig.

Hoekom Mullies?
Ons erken alle betrokkenes by Mullies oor die afgelope jare en is oortuig dat suksesvolle onderrig gesetel is in passievolle betrokke personeel.
Bekwame personeel en betrokke ouers die fondament in die onderwys. Mullies strewe onverpoos na die ontwikkeling van onbesproke karakters en talente.
Alle eer aan Hom wat alles moontlik maak.
Kontak ons
Hoek van Hendrik Potgieter en R28
Muldersdrif, Krugersdorp, Gauteng
011 662 1929 · admin@mullies.net
Kontak ons
Hoek van Hendrik Potgieter en R28
Muldersdrif, Krugersdorp, Gauteng
011 662 1929 · admin@mullies.net