2017 Leiers

Hoofleiers 2017

img_6043-1

Ryan Maritz (onderhoofseun), Miëtte Missing (onderhoofdogter),

Beate Lindes (hoofdogter) en Neil Timmers (hoofseun).

 

 

2017 Leiers aan diens vir Saal

*Leier aan diens vir Saal doen Opening op aantreeblokke en Afsluiting oor Interkom daagliks, gedurende sy/haar week, soos aangedui.

*Klankraad aan diens sorg vir Mikrofoon by aantreeblokke gedurende die week in oggende, asook dat die luidspreker gelaai word en Maandae oggende die saal se klank gekoppel is en werk met toerusting in klankkamer, tesame met ander klankraadslede.